R 495.00
Add to Wishlist

Die verhaal van Jacob Schalk "Kloppies" Kloppers, 'n legendariese soldaat in die Spesiale Magte wereld. Ernstig gewond tydens Operasie Kerslig in 1981 waar hy ook die Honoris Crux vir dapperheid verower het, het sy loopbaan in die weermag voortgesit as 'n Spesiale Magte Operateur. Na bykans 20 jaar in die SAW, het hy vir die firma CJTVA gaan werk wat landmyne in Mosambiek moes opspoor en vernietig. Dis is tydens een van die "skoonmaak" projekte waar hy weer ernstig gewond is en sy sig en gehoor verloor het. Desondanks al die terugslae was Kloppies altyd positief en kon hy as 'n motiverings spreker sy ondervindinge met ander deel om sodoende die goeie en "menswees" in almal uit te bring. Kloppies is op 19 Augustus 2016 oorlede en die boek is saamgestel uit onderhoude wat met hom gevoer was.

Sagteband, 380 bladsye met fotos 

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
H
Hendrik Nel
Insiggewend

Hierdie boek sal byval vind by elke amateur historikus met ;n belang in die trotse geskiedenis van die Suid Afrikaanse Spesiale Magte. Die skrywer laat mens Klopies as mens, soldaat, operateur en held ken. die is 'n aanwins in enige eietyde geskiedenis biblioteek. Die enigste ding wat happer, en die leesgenot bietjie gedemp het, is dat die Afrikaanse spelreel wat lui: Een begrip - een woord, nie gebruik is deur die persoon wat die manuskrip geredigeer het nie. Woorde soos klein taktiek, wat volgens die erkende reel as kleintaktiek geskryf behoort te wees. So ook bv. kursus doeleindes vs kursusdoeleindes, ruit verwysing ipv ruitverwysing en menige ander. Die boek is wel insiggewend en die lees werd. Hopelik het daaropvolgende uitgawes die nodige taalversorging van 'n bekwame redakteur ontvang.

 

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-initializer.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-tab-widget.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/upsell-now.liquid