-->
R 200.00
Add to Wishlist

Kortverhale oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola 

‘Die gety is net reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was – soos Cobus Bothma. Hy skryf soos ’n mens mens. Sy vertellings raak ligte sentimentele note en swaar snare.’ So skryf Genl. Jannie Geldenhuys van Cobus Bothma se kortverhale oor die ‘army’ dae.

Sagteband, 208 bladsye. Eerste publikasie 2009

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
J
Jannie Rossouw
Los Af

Uitstekende boek. Baie geniet, veral Kuschke se storie.

 

Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-initializer.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-tab-widget.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/upsell-now.liquid