Discovering the Battlefields of the Anglo-Zulu War - Ken Gillings

R 260.00

Interest in KwaZulu-Natal’s battlefields – especially those of the Anglo-Zulu War – has soared since the film Zulu first screened in 1964, followed by Zulu Dawn in 1979 (the centenary of the Anglo-Zulu War). During the centenary, the famous battlefields of Isandlwana and Rorke’s Drift were made ‘tourist-friendly’ by the then Natal Provincial Administration and controls were put in place...

Boereverraaier: Teregstellings Tydens Die Anglo-Boereoorlog - Albert Blake

R 325.00

Die straf vir dié verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad...

Boereoorlogstories: 34 Verhale oor die Oorlog van 1899 - 1902 - Jeanette Ferreira

R 375.00

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joiners en hendsoppers is een van vele gesigspunte wat niefiksionele historiese beskouings grootliks vooruit was met die eerste uitgawe in 1998. Terselfdertyd herleef pynlike kennis van bannelinge, vroue...