R 0.00
Add to Wishlist

Hierdie Joernaal word opgedra aan die lede van Bravo Kompanie wat insluit; die 81mm Mortier Vuurgroep, die Tenkafweer Groep (Omgeskakelde Stormpioniers) wie gedien het te 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep gedurende 1986. Hierdie groep het vir Nasionale Diensplig aangemeld by hulle opleidingseenhede aan die begin van 1985 en was aan die einde van 1985 na 61 Meg verplaas vir die jaar 1986.

Hulle het in Desember 1986 uitgeklaar. Hulle was ʼn groep vol kontraste en het gekom uit alle dele van die samelewing, maar het mekaar se bates en laste saam gedra en het uitstaande operasionele standaarde bereik en gehandhaaf. Dit was vir my ʼn groot voorreg om hulle te kon lei. Ek sal hulle nooit vergeet nie.

***Dawid Lotter 2021***

PDF format. Download link will be immediately available after checkout. 

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
 

Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-initializer.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/sweettooth-tab-widget.liquid Liquid error: Could not find asset snippets/upsell-now.liquid