R 215.00
Add to wishlist

Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters.

Sagteband, 222 bladsye. 1ste Publikasie: Julie 2017