R 350.00
Add to Wishlist

“Die Verste Sektor” is ‘n reis van herinnering aan ‘n gebied in Suider-Afrika, totaal onbekend by baie mense. Hier waar ‘n deel van die sogenaamde “bosoorlog” in die jare 1965 tot 1990 afgespeel het en bygedra het tot die vredesproses en onafhanklikheid van Namibië.

Dan was dáár ook legendes gebore en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, ‘n voormalige boer van Hopefield. Die boek weergee die persoonlike gebeurtenisse en ervarings van mense wat daar woonagtig was en of met die gebied en sy mense bekend was.

Sagteband, A4, 266 bladsye.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)