We sell military books focusing primarily on the South African and Rhodesian bush war eras
1 RECCE: Onsigbaarheid Is Ons Krag: Volume 3 - Alexander Strachan

1 RECCE: Onsigbaarheid Is Ons Krag: Volume 3 - Alexander Strachan

R 330
Out of Stock

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens die omstrede gevegte.

In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.

Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat die ervarings eerstehands beleef het.

Sagteband, 352  bladsye

PUBLIKASIE DATUM:  5 APRIL 2022

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp