R 325.00
Add to Wishlist

Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto’s uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy ’n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.

Die foto’s bied ’n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto’s vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare. Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.

Sagteband, 175 bladsye.

Publikasiedatum: Junie 2018

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)