R 475.00
Add to wishlist

Genl. J.H. de la Rey se gedenkskrifte oor die Anglo-Boereoorlog was nie net kripties nie – hy het dit nooit voltooi nie! Hy was ’n man van min woorde, wat annotering noodsaaklik maak indien ’n boek oor sy herinneringe geskryf sou word. Maar selfs annotering slaag nie ten volle daarin om die optrede van die generaal en die verloop van die oorlog in die regte verhouding tot mekaar te plaas nie, en daarom het die outeur ook gebruik gemaak van ’n tegniek wat gerieflikheidshalwe fokusinsetsels genoem word.

Die boek betree ’n nuwe genre in die geskiedskrywing, naamlik foto-annotering. Hierdie gedenkboek oortref sy voorgangers in alle opsigte en meer as 500 foto’s word in die boek gebruik. 576 bladsye (3.5kg)

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
L
L.v.d.S.
De La Rey - 'n Stryd vir vryheid

The most comprehensive book on the subject which I have yet read ... and trust me I have read many.