R395.00 ZAR
Add to wishlist

Die Gloriejare van die Suid-Afrikaanse Polisiemag 1913 -1994

Voorwoord deur Dr Willem Cruywagen, slotwoord deur die trustees van die oud-SAP lede liefdadigheidstrust. en bronnelys

21 Hoofstukke wat onder meer die volgende insluit:

  • Samevatting van die Kommissarisse en hulle dienstydperke

  • Sigbare polisiering

  • Spesiale wageenheid

  • BBP beskermingseenheid

  • Speur- en Handelstakke

  • SANAB

  • Forensiese Wetenskaplaboratorium

  • Hertoelating tot Interpol

  • Veilgheidstak

  • Grensdiens en teeninsurgensie

  • Polisiemag se pantservoertuie

  • Polisiekollege

  • Geestelike weerbaarheid

  • Polisieoptrede onder die vergrootglas

  • Wel en wee van Polisielede

  • Staaltjies en humor

  • Oudledebelange

Sagteband, 353 bladsye

Eerste Publikasie September 2014