R0.00 ZAR
Add to wishlist

Die Ontstaan en Verloop van Terrorisme in Suider Afrika

Opgestel deur Luit-Kol S.H. Schutte en Kaptein H.P. Noppé, onder redaksie van Brigadier  H.G.V. Cilliers.

Spesiale dank aan Johann Snyman wie die oorspronklike dokument in sy besit het. Die publikasie is ook beskikbaar op Google Docs waar Johann Snyman as eienaar aangedui is.

Published 1 May 1972

83 Pages, eBook format. Download link will be immediately available after checkout. The file size exceeds 37mb, please ensure that you have a reliable & stable internet connection when downloading the file.