We sell military books focusing primarily on the South African and Rhodesian bush war eras
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux - Dr At van Wyk

R 295

Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.

Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans

2de Druk: November 2015

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp