Rewamped site launch 23 November 2025.

Diedies - Callie Roos

R 275

Die boek, getiteld Diedies, omvou die laaste stil gesprekke tussen een van die planeet se grootste spelers en dan myself. By beide van ons, 'n stuk verwondering oor die geleenthede wat die lewe ons gebied het. Dit is 20 jaar na sy dood en die lewensreis beur voort vir beide van ons. Net anders.
 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp