We sell military books focusing primarily on the South African and Rhodesian bush war eras
Johannes Strydsman: Legendariese Boereverkenner En Kaapse Rebel - Johannes W. Van Der Walt

Johannes Strydsman: Legendariese Boereverkenner En Kaapse Rebel - Johannes W. Van Der Walt

R 275

Hierdie boek handel oor Hendrik Stephanus Johannes van der Walt alias Johannes Strydsman, se oorlogervarings as verkenner onder die bevel van kommandant P.H. Kritzinger, tydens die kommando se inval in die Kaapkolonie.

In hierdie boek kry ons 'n unieke insig in die lewe van die vegtende Burger op kommando. Kommandant Kritzinger val die Kaap kolonie binne om die Britse magte uit die republieke te lok. Die kommando beweeg teen 'n moordende pas deur die middelande tot naby Grahamstad in die Ooste. Vandaar Noord verby Tarkastad tot in die Suid Vrystaat. Die gety draai egter teen hulle teen die middel van 1901. Die kommando in die kolonie se dae is egter getel as die baas rebel jagter, kolonel Harry Scobell op hulle spoor kom.

Johannes van der Walt veg saam met die verkennerskorps, 'Die Yzerkante' op die voorhoede. Net die gebruik van 'n skuilnaam sal sy lewe red.

Sagteband, A4, 259 bladsye

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp