R 500.00
Add to Wishlist

Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld.

Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat ‘n landmyn getrap het; ‘n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer granaat wat uit ‘n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer.

A4, sagteband, 1600 fotos, 537 bladsye.

Eerste Publikasie: Maart 2017.

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
P
P.B.
Ons was daar. Sektor Een Zero

Ek het die boek begin lees en die geskiedenis wat die skywer gaan op delf het is uitstekend. Ek wat in die vroeë 80's daar was het nie geweet wat voorheen daar gebeur het nie. Sover is die boek baie insiggewend en lees maklik. Weereens uitstekende werk Paul.