R150.00 ZAR
Add to wishlist

'n Roerende verhaal wat ’n mens weer hoop gee vir ons land en die mensdom. 

Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as dienspligtige van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibië) grens, en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad ’n kwarteeu later laat kruis het met die Swapo seuntjie wat sy makker se lewe probeer red het.

Sagteband, 132 bladsye. Eerste publikasie 2009