R350.00 ZAR
Add to wishlist

Nuwe navorsing bring nuwe insigte. Voortrekkerstamouers 1835-1845 is die eerste keer in 2000 gepubliseer. Die tweede, hersiende uitgawe is aangevul met 246 nuwe stamouers. Dit bring die aantal mense wat die Groot Trek meegemaak het, op 23 000 te staan, in plaas van die oorspronklik geskatte 20 000.

Wat hierdie databasis van Voortrekkers nog meer besonders maak, is die versameling uiters skaars foto's en portrette wat aangebied word. In hierdie fotokabinet kan ongeveer 150 afbeeldings van Voortrekkers gesien word.

Hardeband, 752 bladsye

Publikasie Julie 2010

Customer Reviews